Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Feb 23 2023
Magazine

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

NUUS

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

VISVANG EN RUGBY

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000;e-pos: lbw@landbou.com

BOERE IN NOORDE VAN LIMPOPO LY SWAAR ONDER DIEFSTAL

DIÉ WEEK KUIER ONS BY...

HIER BETAAL JY VIR ’N BOER SE TYD • SPRING SELF IN. Mnr. Josef Bucher is ’n welgestelde boer, maar dit hou hom nie uit die werk nie!

Moenie krap waar dit nie jeuk nie

STAAT MOET EERS SY EIE HUIS IN ORDE KRY • Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede beloof dit sal vir ondernemings en huishoudings makliker word om sonkrag op te wek, maar ’n kenner in die sonkragbedryf sê die staat het nog baie voetwerk om eers self te doen.

Saadtekorte bedreig toekoms van SA kanolabedryf

Hof hersien besluit oor GM mieliekultivar

Beurtkrag verdiep bestaande ellendes

Landbou koes vir stortvloed nuwe steenkoolmyne • Stygende steenkoolpryse weens die internasionale energiekrisis het talle marginale steenkoolmynprojekte ewe skielik lewensvatbaar gemaak. Boeregemeenskappe moet hul bes doen om die myne verantwoordbaar te hou.

‘Laat staan chemikalieë en koop nou mieliesaad’

Aartappelbedryf hou asem op oor tjip-tariewe • Die aartappelbedryf is opnuut weerloos teen gestorte tjips uit Europa ná voorlopige teenstortingstariewe verval het, en terwyl gewag word op ’n besluit van die betrokke minister oor heeltydse tariewe.

Koster, Swartruggens stoei voort oor water

Ander steek kers op by SA se plan met wynetikette

Wêreld-mieliemark het ‘ál minder ruimte vir verrassings’ • Die internasionale eindvoorraad van mielies daal die afgelope paar jaar, selfs al styg produksie. Dit is een van talle neigings wat somergraanboere nie uit die oog moet verloor nie.

NUUS UIT AFRIKA

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Saai span vuurwarm nuwe tegnologie in om boere te help

Beurtkrag ontwrig die opbergingsektor

Kudde-immuniteit in SA op ’n naaldpunt vanweë entstofkrisis

SA boere wag vir goedkoper kunsmis • Saaiboere word aangemoedig om vroegtydig kunsmis op die plaas te kry om bottelnekke met planttyd te voorkom. Dalende internasionale pryse en onsekerheid oor die wisselkoers maak die tydsberekening van aankope moeilik.

BEURTKRAG POOTJIE HOENDERBEDRYF

Markte

APPELKOSE BELEEF UITSTEKENDE BLOMEN VRUGSETTYD

PEERBEDRYF KAN DOEN MET DIÉ EKSTRA MILJOENE

Seminaar besin oor die Kalahari

TUINROETE SE WATER MÓÉT BESKERM WORD

Wetteloosheid, vrees en boendoereg • Veediefstal is al vir eeue ’n ernstige probleem in groot dele van Suid-Afrika, maar deesdae raak dit meer georganiseerd en gewelddadig. Vee-eienaars in veral die KwaZulu-Natalse Middelland baklei in die voorste linies teen die aanslag.

Oorlog verpletter plase in Oekraïne • Die landbousektor in Oekraïne het die afgelope jaar genadeloos deurgeloop onder die Russe en die verlies aan landboubesigheid beloop reeds ongeveer R950 miljard. Daar is egter lig voor in die wapad vir saaiboere ...

DRIE KEER SKEEPSREG • ’n Namibiese skaapboer behaal puik sukses met Damara-skape in ’n semi-intensiewe lamstelsel waarin hy deurslaggewende bestuursaksies ná lamtyd op drie uur, drie dae en drie maande uitvoer. Mnr. Koos Briedenhann bestuur sy veeboerdery presies en volgens die beginsels van herlewingslandbou.

Avonturiers se reis na boerderysukses • Herlewingslandbou is een van die groot faktore wat gelei het tot die aanwysing van mnr. Mario en me. Karin Metzger as Grootveeprodusent van die Jaar vir 2022. Dit verskaf ’n...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans