Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Sluit aan by Huisgenoot se bekostigbare boekklub! Kies jou pakket en watter boeke jy wil bestel, en ons lewer dit by jou af.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR MATT LEBLANC
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
NICCI DE WET OOR HAAR MAN, DICKY
FLITSVRAE: MARUNZO THOMAS • Akteur
BLOED IN BELLVILLE-SUID • ’n Geliefde ouma se lewe eindig grusaam in haar eie huis – en die beskuldigde is haar suster. Haar seun probeer sin maak van die ondenkbare nadat hy op sy ma moes afkom
GESTEEL, HAAR LEWE • Sy wou veg vir reg en geregtigheid, maar toe word sy self die slagoffer van wetteloosheid
DIE ZACCIE-LEER • Hou net aan om daardie leer te klim, wil die ouers van ’n tiener wat sy eie lewe geneem het nou vir ander tieners sê, dit sál jou weer uit die donker na die lig bring
Die mooi in als tussenin • Erica Wessels soek die skoonheid, die chaos en ál die nuanses van menswees – op stel, in haar nuwe rol, en by die huis as ma
TERUG VOOR DIE KAMERAS • Al herken die meeste mense hom as Wimpie, is Anrich Herbst weer voltyds terug as Mike in Suidooster
DIE BANKIE BY DIE SEE • Sy’t ’n boekie vir haar kind oor die dood van haar sussie en pa geskryf – en ’n gids vir ander wat verlies verwerk
WAT GAAN DEUR SY KOP? • ’n Amerikaner sonder ledemate was ’n sportheld. Nou word hy van moord aangekla weens die dood van sy vriend
KLEIN HUISIES, GROOT VREUGDE • Wanneer Anne Whitfield na die pophuise kyk wat sy gebou het, sien sy ’n wonderlike ander wêreld – een deur háár hande geskep
Tyd vir TIEMIE! • Hierdie VEELSYDIGE staatmaker gee hope geur aan amper enige gereg. Van groente, lamsvleis en hoender tot bykos en snoepkos – vars of droog, ons toor dié week met TIEMIE
RAAK RUSTIG • Dink jy neutrale kleure is vervelig en vaal? Nie dié seisoen nie. Van diep bruin tot klipgrys en mosgroen – hierdie skakerings is treffend op hulle eie
KORT VOOR LANK • Vergeet kloue – kort naels is in! Só hou jy dit stylvol
Slim belig! • Skep die perfekte atmosfeer in jou ruimtes met verskillende lae van lig
VRA VIR IRMA
WAT IS JOU SLAAPGEHALTE? • Kry jy snags genoeg slaap? Doen ons toets en vind uit
WORD JY SNAGS WAKKER?
GAPINGSDEKKING VIR JOU MOTORLENING • Is jou motor gesteel of afgeskryf? Jy sal moet opdok vir die verskil tussen die versekering se uitbetaling, en enige uitstaande skuld op jou motorlening. Gapingsdekking is een oplossing, maar maak eers seker jy benodig dit regtig
WAT JOU STYL VAN LOOP SÊ
VERLIGTING VIR DROË OË
JOU STERRE
Oor grense na mense • Zinèt en haar gesin se hele bestaan in Mosambiek is gebed. Verlore mense, malaria en makliker deur grensposte. Kan dinge nie net eenvoudiger wees nie?
Ou sprokie vir vandag se tieners
’n Moord by die oord
BEELDSPRAAK
Van lepellê tot ligloop • Daar is min dinge so kompleks soos ’n ingewikkelde vrou
’n Nuwe era vir Rooksein
*TV gids
HUISgenotjies
THE SUPER MARIO GALAXY MOVIE
RAAISELS
Kyk net hier! • Hier is die jongste aanbiedings van ons adverteerders, van nuwe produkte tot winskopies
Die Straat van Hormoes
ELDERS IN DIE WÊRELD
EILAND EINDELIK...